Modulekode | CPN 321 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Toepassing van behoudwette, transportvergelykings en faseverwantksappe om tydafhanklike gedrag van sisteme te beskryf. Linearisering en voorstelling as oordragfunksies. Stabiele en onstabiele sisteme, effek van dooietyd en inverse respons. Elemente van ’n beheerkringloop. Beheerbeginsels en -meganismes. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | CIO 310#, CKN 321# |
Kontaktyd | 3 tutoriale per week, 4 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Chemiese Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App